Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 1051)

onder die wakende oog van pienk-wit jasmyn wolke dans tenger grassade en volg ek die rigting van jou stem wat liefde in verhalende trappe spel neem dit my na nuwe hoogtes, dra dit my met sagte engelvlerke op die simfonie van die wind waar engele met fluisterstem sag deur my hare kam © Anzé Bezuidenhout

Ek ken ’n plek waar bergtoppe wolkekrabbers liefd’ryk soen wynwingerde volgeswel pronk tussen groen-geil kransvalleie Ek ken jakaranda-perstapyt wat betonreus sypaadjie verf Bosveld koning doringboom met koedoe,kameel wat wei Ek ken lied van die oseaan haar spoegskuim op die strand woestyn se rolwiel-spinnekop wit wrakke op Skedelkus sand Ek ken rommel van tromme wat swanger […]

sagkant van jou hand I closed my eyes softly and fell in love with the way I remembered you: body, soul and all – C. Pointdexter verlange kom soos onweer dreigend oor die hunker op horison se grys, kom glimlagte van beelde, heimlik verbloem, in die gange van geheue… dansend deur die vlaktes tussen kosmos […]

Waar jy glimlaggend langs my staan is rustigheid en kalmte oorweldigend en kan onsekerheid glad nie bestaan. Ten aanskoue van die lewenslus in jou, gevul met emmers vol liefde en vrede word ek weg gevoer en hartseer verflou. Jou rok met rooi en blou en geel blomme, omhul met die groenigheid van vrolikheid het ‘n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed