Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 60)

110 Gebooie Deur: Ryno du Plessis Steel en begeer, moor—en eer jou ouers nie meer. Jok en bedrog tel lankal nie meer as sonde nie. So skryf die mens hul eie honderd en tien gebooie. Dit is ’n ompad— ver van wat God wil hê. So sal die mens vergaan deur hul eie weg te […]

    die blaam is nie myne nie ontkenning aan orde van die dag as dit bloot net ontkenning was maar iets of iemand anders moet die skuld kry   volkskulture verskil inbors en gewete heers dikwels by ander kulture word dit negeer daar bestaan selfs die woorde in hul dialektiese taal   om waarlik […]

uit ’n magdom kultuurstukkies is ’n stewige raamwerk gebou waarbinne elke legkaartstukkie ’n unieke pasmaatplekkie hou elke stukkie het ’n naam binne die kultuurlegkaart raam godsdiens, taal, literatuur, poësie, skeppende, kunste en boeremusiek is almal Afrikaner-kultuurlegkaart intrinsiek in museums, monumente en Geloftedag lê geskiedkundige Afrikaner-kultuur van toet aanspreekvorme soos ‘oom’ en ‘tannie’ ’n afhaal van [&hell

Verbode Vrugte Deur Ryno du Plessis In die paradys wil ons woon, ’n lewe skoon. Sondes baan ons weg, ons probeer dit goed verberg. Ons vergeet die dag toe God Hom vererg. Die boom van goed en kwaad, eet ons elke dag met soveel smaak. Geen wonder dit voel of God ons verlaat. © Ryno […]

Oupa Deur: Ryno du Plessis Op die stoep, koffie in die hand, daar agter die berg se rant. Oupa het gebly, op ’n plasie, tog so vry, daar waar sy siel vrede kon kry. Goed het hy my geleer: “My kind, God is altyd in beheer.” Jy moet die lewe waardeer, jy kry hom net […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed