Jy die wind het altyd gewaai
Jy die wind het altyd gewaai so sagte windtjie wat swiep vol teerheid soos jy waai deur die ou boom se blare nou het jou rigting gedraai sny jou yskoue waai deur die bome se takke en die blare vou onder die koue en geniepsigheid in die oggend is die dou van die vorige nag […]
Koningin Van Die Nag
Koningin Van Die Nag Van sekelmaan tot volmaan het ek geleidelik in volheid stralend en statig arriveer as koningin van die nag – – – My glans het die magiese towerkrag van liefde en laat dit opbruis en ontvlam in jong aangetrokke harte – – – Ek gooi my strale oor die oseane en laat […]
Van stilte tussen ons
Lӗ die aarde stil in die hemelse wieg waar voeӫls, vlaktes en riviere deur die woude roep Waar die sterf van stilte deur ‘n skeurdal druk en onder hangende takke dans die windjie op die wilger se liedjie Flitslig in die donker van jou skag waar ek in die grotte van jou hart verdwaal en […]
Snaar-spore
Longe pomp nat asem… wasem… dit baar woorde… Woorde leef sonder asem in asem Woorde spat, klap, verniel en tart Wanneer is ‘n woord Woord? Wanneer is ‘n woord dood? God se Woord is Woord Woord leef, Woord is brood Woord vloei in woorde, soos salwings-druppels drup-trek dit heuning drade van goue sonstrale teen my […]
Retrospeksie
Retrospeksie Ek is lief vir die lewe en skepping want God self het sy handewerk goed gevind – – – My liefde in retrospeksie vlerk swewend verkennend oor ons wye uitgestrekte savannevlaktes en woestyne se golwende duine in die verre weste tot die malse groen woude en bosse in die verre ooste— Tussen al die […]
Want daar’s niks wat lewe gee soos water nie
en ek’s jammer vir jou skape en ek’s jammer oor die bees die somers was nou drie jaar lank net veels te droog gewees ek weet die vleie loop nie en die veld is dor en vaal ek wis die son se skroei sal nog die laaste lewe uit selfs ‘n bitterbos kan haal maar […]
Genade van ‘n insulien naal’
Onder die moegheid wat my neervel ontbrand in my hierdie geweldige dors weet ek dat daar iets met my geduld skort as my tong verdroog in ‘n woestynkors. In die bose kringloop van ‘n oormaat glukose draf ek paaie na die gemakhuis ontbind in my ‘n ongekende bose maak die siekte hom stil in my […]
Sieledonkerte
Sieledonkerte My gemoed voel vandag so swart in donkerte gehul soekend soos in ‘n sterlose nag rigtingloos verdwaal met al die kerse in my siel doodgeblaas want ek treur en treur my verdriet is nag iewers langs die pad het jou ontydige verlies in my lewe my van my nodige inspirasie, muse en lewensvreugde beroof […]
Aubade
(Te kort jou skoonheidsduur roos van my hart Te lank die rou, Tog tot in ewigheid, Goddank vir jou. AG Visser) Aubade. My oggendlied is donker versluierd jou oggend afskeid na die anderkant té skielik ons samesyn so kortstondig— Die son wil net nie opkom in my gemoed nie waar ‘n aurora borealis ewige skemerte […]
WONDERWERKERS
Maria was nog baie jonk en van Nasaret daarby – ‘n onbenullige ou dorpie met niks besonders in te kry. Maar op ‘n dag kom daar ‘n engel – (Gabriel, was sy naam) met ‘n boodskap van die Here af wat haar stil, verstom laat staan. Moenie bang wees nie, Maria (vertroos die engel haar) […]