ENGEL IN SWART
Die engel in swart, is die draer van smart. Die engel in swart, is die een wat jou so skielik kom vat. Geen tyd om te groet, net die belofte dat ons dalk weer sal ontmoet. Geen laaste woord, voor die intrede van die dood. Die engel in swart, is die draer van smart. Onverwags […]
Spoel van die hart
Snikwarm, stikwarm, bebos lӗ die vallei onder groen maanlig waar sag-rustige blink branders oor die see rol Wanneer soutwater oor piepklein krappies spoel omvou my spoel oor my die ruising van jou woorde Ek sien iets dryf daar vӗr op die horison waar imps van duisternis agter die son inskuif Gedagtes spoel oor my siel […]
Opsomming van ‘n digter
Ons het ‘n gawe om die lewe te “belewe”, ons is fyner ingestel op ons omgewing – woord gesnaar in ons mening met ‘n besonderse God’s-gawe gegewe. Jou gemoed is soos ‘n tweeling, die een is jy en die ander… die digter wat voel en sien heel nugter met woorde vir salwing en heeling. Ons […]
Dorings en Dissels
Dorings en Dissels Luister na die nuus, lees die koerante! Is daar nêrens ‘n plek op hierdie vervloekte aarde van dissels en dorings, weg van al die wrede vergrype van mens teenoor mens en dier, weg, verweg van al die immorele en geestelike besoedeling wat die brein onoordeelkundig soos sponse opslurp en jou belas met […]
KOM HUIS TOE
Met ‘n handjie vol modder, ‘n mondjie vol sand, Mamma is hier aan die anderkant. Bring jou dogterjie hart, jou blonde koppie, tot hier by Mamma, my Skat. Wanneer die son vanaand sak, dan lê jy jou lyfie by my neer, sodat ek vir jou liefde medisyne kan gee, vir al die seer. Ek sal […]
GEE VIR MY DIE TELEFOON!
Gaan roep my ma, loop met die goue gange af, en gee vir haar die foon, ek wil haar dringend iets vra? Mamma, ek wil weet, wat sê ek vir jou klein feetjie ding, haar hart het ophou sing. Sê vir my wat moet ek maak, wanneer die lewe vir haar moeilik raak? Gaan maak […]
EK GAAN VIR OUMA SE
Die groot bid gees in die familie, wat daar Bo vir ons die praat werk doen, ek gaan vir haar sê….. Ek gaan vir Ouma sê, ek gaan vir haar sê wat hier gebeur, sy moet kyk hoe dit hier lyk. Sy het ons geleer, dat niemand weggooi goed is, dat mense-lewens kosbaar is, en […]
WILDSPASTEI (INGEWY)
(Resep Gedig vir Giel Visser en sy geweer) Hierdie bok vleisies behoort genoeg te wees vir 4 – 6 mensies. Tyd is egter ietwat lank, so lees jou koerant solank op die bank. Voor jy daar loop sit en lees, hierdie moet eers alles in die stoomdrukker wees: ‘n Halwe botteltjie koljander 3 skutte Naeltjies […]
KOM HAAL MY
Pappa kom haal my ek wil saam met jou in die hemel rondloop. Ek weet jy sal daar bo in ‘n bos erens bly, daar sal ek jou kry. Dan gaan kuier ons vir mamma, ek en jy, ons sal haar gaan soek, tussen kinders, koekies of ‘n boek….
DIE DAG TOE EK DANS
Dit was sonder moeite, nerens was daar klank, net die beweeg van my voete, saam met die ritme van my siel. Geen woorde, geen stem, geen verniel. Heilig amper, met wasem van genade, en ek voel hoe herstel God al die skade. Dit word ‘n dogterjie dans sonder pyn, grensloos oor die realm van mens, […]