Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1140)

Dis die rede Meteens vee sy haar skaduwee oor die oog van die reënboog kaleidoskopiese kleure skeur deur haar; goudgeel saffier vou om haar sielswoud. Glansryk sal sy dans vir nog ‘n kans dag en nag baklei vir lewensprag verkennend deur die weg van goed en sleg net om te stol op die wolk van […]

Jy draai tyd om jou vingers – s-t-a-a-r na die blinkkant van my spore; in jou oseaan oë is ek vir ewig verlore s-a-g-g-i-e-s streel jou vingerpunte oor my hart jy fluister my winde wakker en staar weer na die naak-kant van my siel my hand styf in joune gee ek oor terwyl jou fluweel […]

gevorm, gegroei in my kop verby my kleintongetjie gegly teen my verhemelte die trilling gekry in my kieste rond gehop my tong agter my tande laat stop het klanke woorde oor my lippe gelei so het die taal ook deel geword van my dink, droom en praat ek dit sonder stop daar gesteel, hier aanmekaargeflans […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed