Nog ‘n dag…..
Daar is geen ander uitweg nie. Ons moét dit doen. Vandag moet ons deur Seuna se privaat dokumente gaan krap om te sien of daar iewers ’n testament is. En enige dokumentasie van moontlike polisse of lenings en rekeninge. Toe-boek privaat mens wat hy was, moet ons vandag sy boek gaan oopslaan. Sy sake gaan […]
Lentetyd anderkant die palissades
Lentetyd anderkant die Palissades Tuinblomme is versorg bome en rose is gesnoei en soos troeteldiertjies versorg water en kos gereeld op tyd en onder wakende oog word die troetelplantjies se vordering met arendsoë gemonitor, maar anderkant die hoë palissades blykbaar onversorg lê moedernatuur se uitgestrekte veldtuin wat groei bot en blom op hulle tyd want […]
Sambreel-liefde
“Gerhard het toe op die ou einde besluit om haar te vra om te trou” Dit is nog ongeveer ‘n maand dan begin die heerlike somer en Gerhard kry baie koud sonder sy Saartjie langs hom, hy lê in die bed en verwonder homself aan haar mooi oë al is sy nou nie regtig by […]
Geheime bewonderaar
“Dis darem al Vrydag” sê Juanita vir haar man met ‘n glimlag op haar gesig. “Ja nee, en ek is darem die naweek af” antwoord Anton haar man terug. Naweke is altyd haar en Anton se tyd wat hulle saam spandeer en hierdie naweek gaan hulle in die stad na Bobby Van Jaarsveld gaan kyk […]
Paleis – Rebecca
“Voel dit vir jou ook kouer as ander dae Collin?” vra Marinda, met skrik in haar oë terwyl sy na die paleis kyk wat doer vêr agter die berge uitsteek as gevolg van die mus in die lug, haar neef weet sy is met die helm gebore, maar hy kyk haar skeef aan. “Dit voel […]
Jy het my verraai met iemand anders
Ek het my alles en baie meer gegee, sodat jy beter kon leef. Jou hart was my hart, jou seer was my seer, maak nie saak wat tussen ons gebeur het nie, ek het jou altyd vergeef. Maar toe ek een klein foutjie maak toe wil jy my los, alhoewel ek jou al so baie […]
Die tuin gedig
Blommetjie, blommetjie, blommetjie so mooi, ons almal hou mos van ‘n rosie bloedrooi. Blommetjies plant is goeie terapie, maar dis verbasend hoe sommige mense dit nie so kan sien nie. Die son is vir ‘n blommetjie baie goed, dit maak die lewe vir ‘n blommetjie sommer ligter. Want so groei blommetjie meer en meer, dat […]
Die Karoo
Drie honderd dae van die jaar, is dit droog, sonder rëen en sonder steun. Skape is dors en die beeste is honger, as die reën afwesig is, maak dit die boere bekommer. In die Karoo is die lewe soms hard, maar die harte van die mense is baie groot. Nêrens anders sal jy sulke vriendelike […]
KRINGLOOP VAN WATER
Druppel vir druppel val water uit die hemel en versamel op die grond in damme en riviere en voltooi die groot kringloop. ©HMellet