Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1199)

Vleiend jou glimlag in die oggend groet jou teerheid soos dou en reinig my hart ʼn nuwe begin, ʼn nuwe lied, ʼn nuwe dag Ek wil wandel in jou velde van romanse mooi ek wil deel wees van jou vreugde – borrelende fontein met pastelkleure wat teen die hemelblou skyn Ek wil ʼn blommetjie wees […]

my woorde was hard jou antwoord wreed soos ‘n gesteelde kind in maanskyn laat huil ~ ek bid tot u o verblindende son o heilige god spoel my hande in melk van ‘n skone rein maagd genade soos om bloed wat ‘n seun se bewende blouerige vingers afdrup verewig te vergewe ~ engel van liefde […]

proe die ysig koue van die vrees in my sondige gemartelde vlees moed wat sterker en sterker woed krag onstuitbaar vloei my bloed gekraakte glas wat na gister smag sien ek haat en oë wat my verag skink my geloof neem my gees pyn van lewe en liefde ‘n fees onsterflik die oomblik van nou […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed