Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 187)

KOMMENTAAR EN UITSLAE JUNIE 2024 – ONBEKENDE PROJEK Baie geluk aan hierdie 10 lede! Wenners GEDIGTE Brons: 17.Retha van Deventer (Piketti) met Hersinskim 27.Anne-Marie Kotzee met ‘n Nuwe normaal 20.Cobus Kruger met Wintersoggend Silwer: 28.Marlene Erasmus met In sagte fluistering 1.Pieter Mostert met Die wiel van’ die digter 23.Cornien Naude met Ons asem bestaan Goud: […]

  wit skuim borrel oor my voete winterkoue water neem gou gevoel weg verblou en verrimpel staan dit nou skoon verleë op geel sand   gister en vandag kom nie saam geen ontmoetings punt in gemeen slegs die onmiddelike verlede wat indruk maak op my lede   gister se vriende verdwyn slegs kennisse bly nou […]

  giet jou woorde laat dit strome maak strome van wysheid wees strome wat meesleur en motiveer     woorde wat gedagtes dra nie net klanke onder dwangrym wat net die liberale ore wil hoor nie maar vertel wat in jou siel gebeur     jy, gieterkop van gister jy het so baie om mee […]

  jy het dit of jy het dit nie waar kom jy skielik vandaan hier tussen ons digters en skrywers wat kom braak jy jou gees hier uit man jy moet weet – jy sal altyd inkommer wees jou geboortereg was sonder punte en kommas daarom sal jy aweregs wees en bly vir ons as […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed