Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 186)

Ek weet die onderwerp is seker al holrug gery, maar dit raak soveel siele op soveel verskillende maniere, dat ‘n mens die saak móét aanroer. Afgesien van die feit dat baie mense in professionele hoedanighede konsuis sekere dwelms as opkikkers en ontspanningsmiddels gebruik, is dit angswekkend om te sien hoeveel jongmense vandag met dwelms deurmekaar […]

    stadig skuif hy al meer verder suid net my gevoel bly bibbers op my huid   suid-ooster ruk-en-pluk my hart wil baljaar milde reëndruppels sluk vars suurstof vergaar   dan glimmer die strale blinkende genade gawe eerste belofte krale lente kom in die hawe   Ó Tearlach.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed