durm und strang
uit newels van sy verlede klink dawerend die akkoorde van storm en drang in aand gesang soos knetterende vuur vertolk in sy laaste uur die oneindige soek na êrens in die wêreld se nêrens in sy brein blits weerlig van boodskappe swak belig liefdes verklaring lank verlore geluk hom nooit beskore emosie van sy hede […]
Gevolge van wag (Epiese gedig –Elegie)
Baie dinge in die lewe kan wag tot môre of oormôre maar tyd kannie wag nie tyd se naam is ‘Nóú!’ en ‘Wag’ beteken om altyd op tyd te wees die verskil tussen ’n sekonde en ’n breukdeel van ’n sekonde kan noodlottige gevolge inhou … die maan katedraal grootoog sy baan deur die bome […]
D – Dag
dié dag waarop almal wag dag der dag volvoer vervloë dae dié één dag wat niemand kan mis die dag wat net soos alle ander dae met eerstelig begin en in skemer eindig so kort was dié dag – al was dit so lank vier en negentig mense jare lank waarvoor ‘n mens sy Here […]
Die arm man se ooitjie (Epiese gedig)
Op die daktuin van sy paleis het hy uitgestap met trotse oë staar hy oor sy koninkryk Dawid man na God se hart koning van Israel die aandlug soel en koel gevul met die soet geur van jasmyn dan gewaar hy haar tussen die varings en nardusplante agter die hisoptakke nouliks sigbaar sy was naak […]
TOE SPOTTERY SE HART GAAN STAAN
RUBRIEK Soos dit seker in enige kaalvoet seuntjie se lewe gaan, moes ek ook ’n spottery gedurende my kinderjare verduur onder die venynige tonge van ander kinders soos: ‘Haai kyk ouens, hier kom ou Piet Ore aan. Kyk sy ore lyk soos aanhalingstekens waartussen sy afdraande longdrop-bakkies hang. Ja, kyk sy neus lyk soos ’n […]
Que Vadis Afrika
Waarheen met Afrika? Ek het onlangs met ‘n hedendaagse “verligte” persoon gesels oor die idealisme van mense om Afrikane op te hef. Juis die wat voorheen minder bevoorreg was as ander. Dit was ‘n heftige gesprek wat gewissel het van die blote idealistiese siening to starre realisme. Na bykans drie ure se geredekawel het ons […]
SKIET STILSTAND
410 woorde Dis nogal ‘n stryd as jy nie regtig weet waarteen jy baklei nie. Die monster groei in jouself en vernietig jou liggaam daarna jou wil om terug te veg en laastens steel dit die hoop wat jy gekoester het. Ek dink die skok kom en omdat ons altyd dink dit kan nie met […]