Vegkop
Hierdie bloedslag het ons nie beplan, vyftig waens in ‘n laer saamgespan, Mag God ons smeekbede verhoor, Silkaats kom weer plunder en moor. Boesman Kam het die tyding gebring: oppad teen ons in die kring, ‘n legioen van skalks vyf duisend man, honderd en vyftig keer meer as ons span. Hoe kan ons die aanslag […]
ambagsman
armsalige ambagsman hoe moes jy daarvan weet dat jou eersteling nie joune sal wees dat jy in geloof wel met jou geliefde sal trou was dit dalk die warm hart van die houtwerker wat jou kon lei na die aanvaarding van ‘n kind dalk die vormende hande wat kunstig werk ruwe hout in mooi vorms […]
vir volk en vaderland (silwer)
vir volk en vaderland op die vooraand van die stryd onder die volmaan se silwer gloed fluister geliefdes dringend-sag laaste beloftes in ‘n afskeidsgroet met die klank van kampgeluide pols vrees en opwinding saam in die vuurgloed wat oor hul speel gloei warm oë wat durf beaam van elke eed hier geneem kan die sterre […]
laterale denke
om uit my geykte lewe te ontsnap het ek hier langs die see kom aftree hier moes ek ontsnap van berge om my my siel moes hier vlerke kry en begin sweef oor die branders van die Atlantiese oseaan soms saam met die Suid-Ooster – soms daarteen hier het ek geleer om aan te pas […]
inkyk of uitkyk
uit die mymering van my siel kom jou vrolike ogies na vore jy was altyd so lewenslustig net om na jou te kyk ‘n plesier soms droom ek nog van jou jou weerbarstige bruin krulle onnutsige glimlag en sproete ook jou ernstige oomblikke uit my skuiling as introvert was jou bestaan ‘n reënboog wat ek […]
saggies Here
Ek hoor wat jy vra kind om sag heen te gaan soos jou lewensmaat so saggies en tevrede moet nooit oor my treur dink liewer aan die mooi daardie wonderlike tye van geluk en vreugde sluit nou jou oë kind die dag is haas verby net skemer is nog hier dan kom heerlike rus in […]
sorg vir haar
eenkant, as daar so ‘n kant in die kamer kan wees sit sy uitgeteer, en skoon verweer soos ‘n geraamte net so nou en dan lig sy haar kop op van die boek waaruit sy geduldig deur dik glase probeer lees stories was nog altyd haar grootste plesier in stories van liefde en verlorenheid het […]
heilig julself
in sonde ontvang en gebore van kleins af alleen-stryd verlore die goed in my wil ek doen met die kwaad wil ek nie versoen in hierdie wêreld maar nie van hierdie wêreld gedagtes draal deur my kop dikwels wil realiteit my oorwin valse wêreldse realiteite oordonderende sosiale media wat indoktrineer en oor my purgeer in […]
wie is jy?
rampsalige ou volkie aan jou het Ek die krag gegee om nasies aan te vat en te oorwin vir jou het ek grondgebied oopgebreek vir jou het Ek geseën meer as almal om jou heen maar jy het te belangrik geword in jou waan dat jy alles kon doen sonder My my raad Ek het […]
DIÉ GEVEG IS NIE MYNE NIE
Jy het gesneuwel in die voorste linies van die kankeroorlog en ek was onbewus daarvan dat ek die ossewalaer stywer om my moes trek om die giftige pyle van hulle bitter woorde af te weer Vasgevang in my eie rou het ek oopoë in die lokval ingeloop Vrydag die 13de Junie 2014 skaars 40 […]