ingebore
kongenitaal is jou karakter al veg jy en rebeleer jy daarteen kan jy jou strepe in kolle verander jou oorgeërfde neiging to barbarisme toeverf met sosiaal aanvaarbare gedrag alles wat waar is verander in leuens om polities korrek te kan vertoon aangeleerde norme en waardes soos koesisters verdraai in taai toffies versmaai tog..kan dit […]
staaldak
jou kort geskeerde kop bedek met groen staaldop beskerm deur dieselfde staaldak is jonk…baie jonk maar kragtig elke dril en prosedure geborg deur ure se herhalende dril gebêre vir meer as leeftyd in jou jonk van gees ouderdom wat jou kop deur jare se swoeg en sweet verwerk het na bestaan en bly leef […]
(jou) gloriedae (Goud)
in jou gloriedae had jy my…willose lappop op daaglikse dolle vaart deur modder en haakbos…oor sinkplaatpad en plate duwwels het jy my gesleur my asem was skaars ‘n moeë sug my laat-gaan van jou was in een woord traumaties afskeid orden nie emosies nie die nuutgevonde orde het vakante ruimtes in my hart […]
Murmerasie
Murmerasie Oor Rooisand het die stilte een Woensdag soos ’n donderstorm neergedaal. Niks van die sagte, bekende stilte van ’n Sondag na kerk nie, maar ’n oorverdowende, onnatuurlike leegte wat die lug verswelg! Die kerkklok, altyd ’n baken van orde, het verstom bly hang, sy tong gestol. Die trein het verbygedreun, maar sonder ’n fluit. […]
simfonie (silwer)
simfonie die kakofonie van klank skryn soos krassende kraaie dissonant steen des aanstoots stem elkeen blatant in solo ‘n instrument met wedywerende toonhoogte en tiradiese tempo kerm crescendo’s selfsugtig falsetto in stryd teen
deur die storm (goud)
deur die storm die storm se stem breek en lig verrys helder strome laat weer lewe ontspring uit donker chaos word die wêreld wys bome fluister sag wanneer hul laag buig als asem die geur in wat reën bring die storm se stem breek en lig verrys ’n reënboog koepel oor stil oewers grasvelde laat […]
woordmag (silwer)
Woordmag jou swetsende woorde laat my swymelend vlamrooi wanneer jy skeltaal […]
vry
“Niemand is so hopeloos verslaaf soos diegene wat valslik glo dat hulle vry is nie. Die waarheid kom uit die diepte van hul gedagtes gehou deur meesters wat hulle met leuens regeer. Hulle word gevoed met valshede totdat verkeerd soos reg in hul oë lyk.” “Johann Wolfgang von Goethe” my duin is ‘n […]