Jongste aktiwiteit:

ProjekteJulie 2023 Oop projek(Bladsy 2)

Beste INKers
In Julie pak ons weer ‘n oop projek aan. Daar is dus geen voorskrifte in enige kategorie nie.

Dit laat spasie vir jou as skrywer, in watter genre ookal om jou vlerke soos wyd moontlik te sprei en ons met jou talent te bederf.

Lekker skryf.
Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

ek weet van die noorderligte wat die mensrede oorrompel en groot watervalwonders wat die siel tot stilte dompel dat verstommende prestasies die mensheid so bekoor ons meevoer in euforie waarin ons onsself verloor ek weet daar’s reuse rykdomme onmeetbaar op ‘n skaal en ‘n oormaat geil genietinge waarin die aardmens kan verdwaal maar ek wéét […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed