Jongste aktiwiteit:

ProjekteSeptember 2024 – OOP projek(Bladsy 3)

Beste INKers

Die mooiste lente is hier en daarom vier ons dit met ‘n geen voorskrif projek hierdie maand.

In welke genre jy ookal deelneem is die sonder vooskrif of reëls.

Lekker skryf.

Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE ’N GEDIG IS NIE. LET OOK ASB DAAROP OM JOU NAAM ONDER AAN JOU PLASING TE SIT ASB.

Die ekologie is iets wat my baie na aan die hart lê. Wanneer ek oor die ekologie praat of daaroor nadink, kom daar  noodwendig drie woorde by my op, naamlik: ‘rentmeester,’ ‘bioom’ en die woord ‘biotoop.’ Nou vra jy seker: ‘maar wat is ’n rentmeester, die ekologie, ’n bioom en ’n biotoop; en voorts, wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed