Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Bejaardes"(Bladsy 17)

Die eerste opdrag vir skoolkinders na ‘n vakansie, is gewoonlik om ‘n opstel te skryf oor die vakansie se gebeure. Hemel behoed my, ek het dit verpes, maar as ek nou oor my Desembervakansie moes skryf en vertel wat alles tussen Kersfees en Nuwejaar gebeur het, sou my opstel beslis volpunte gekry het. Nie oor […]

  as blomme pyn kon stil sou ek langsteel lelies pluk en dit in erdekruike op die vensterbanke van jou roomgeel huis rangskik sou melodieë van weleer jou gebroke hart kon heel sou ek We’ll Meet Again, As Time Goes By en The Last Waltz vir jou speel as die lig van duisend vlamme tot […]

Twee doodsgordyne wat eens oë was verstar sielloos, sienloos verby my blik en eens se lewensglans word dowweglas, tydsamig-gou tot onbegrip verstrik… Verward, verdwaal, het ek toe haar gevind (met min onthou!) in son se bloedig’ heet, haar kaak geklemd en hare ongebind, die rug verkrom …my en my naam vergeet! “Kom help, ek soek […]

Liewe Anze ♥, liewe medeskuldiges, liewe vriende, liewe [û-ûm, ûr, êrg, c]:o(…], nouja, liewe mense, ‘n paar maande gelede het ek die beleefnis gehad dat ek nie tot inkorgza kon deurkom nie. Ek het in my onwetenheid allerhand mense geteister en getreiter – ook my seun wat in ‘n aaitie-firma werk – maar dit het […]

Herfs se roos blom toe die mooiste, smeulend pienk vol vlam en vuur. Wis sy dalk die seker wete – hiérdie is haar laaste uur. Herfs se roos laat val haar blare, sy voel die lou son teen haar vrug. Sy weet die winter is op hande, sy glimlag wrang voor sy berus. Herfs se […]

  OPGEDRA AAN ALZHEIMER PASIENT IN OUETEHUIS  (NOU IN VADER SE HUIS) Engel vrou, Jou sagtheid En jou liefde In vergetenheid Bring heelheid In gebrokenheid. Jou omgee hande Wat kombers omvou Oor oue, stywe lyf, is God se liefdeshand oor ouemens in eensaamland. Jou oë is liefdes poele van Gods gena. Ja, jy is sy […]

deur
vir Gedigte
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed