Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Diere"(Bladsy 2)

– kermend kreunend sleur die koue windjie deur dorre duine en fynbos elke takkie maak musiek – vieserig skud sy haar kop en blaas stoom in die lug op opgestaan uit warm lêplekkie bekyk sy die duine om haar – vroetel-stappie vir stappie kom skilpad in pad af gesluip sy rigting soms maar onseker sy […]

– sneeu lê wit op die vlakte murg-skerende windjie waai hoog teen die kranse wip hy van rots na rots lys na skuiling klippe-tie-klop maak sy pote op die ysige rots oppervlakte sy hare soos vetplantjies kroes sneeu vlokke wat daarin koek ysing wekkende hoogtes durf hy aan op pad na rus veiligheid wink om […]

Die vlermuis. Gevaarlik of skadeloos? Die feit is: vlermuise is ongewone soogdiere, trouens die enigste soogdiere wat kan vlieg. Vlermuise het ʼn uitsonderlik buitengewone voorkoms en dierkunde beskryf die vlermuis as verteenwoordiger van die orde: Chiroptera. Hulle val in die klas: skemerdiere. Sekere soorte kan glad nie goed sien in die donker nie. Vlermuise het […]

Spookvoël Geskryf deur Fanus Strydom April 2022 Woordetal 1550 Malaconotus blanchoti Gryskoplaksman Soms kan mens, vroeg op ‘n koel wintersoggend in die laeveld, die hartseer roep van ‘n Spookvoël hoor. As ‘n mens mooi luister. ‘n Vêr-af weeklaag, iewers diep vanuit die digte ruigtes, en tog terselfdertyd, ook so indringend naby. Hy word selde gesien. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed