Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Familie"(Bladsy 13)

– vier bene in die sand een in kenia se hooglande een in die kaapse metropool een in gauteng se ewige gedruis een in wellington se heuwels sit ek en droom op ‘n duin oor ronding van die see steek see-kastele uit wieg teen anker dobber en leeg dink aan my aan jou en my […]

– die jaar se liggie brand nog hoewel dit begin flikker en taan wil dit steeds die mens bedreig met sy vitrioele gesprekke van virusse en koors net so asof sy vat aan ons ‘n houvas is wat hy nie wil laat los sonder verdere skade sonder meer dood gulsig is hy die jaar van […]

“Juffrou … Juffrou!” klein Petro steek opgewonde haar handjie in die lug. “Ja, Petro-lief?” teer raak Santie aan die blonde krulkoppie wat met soveel vertroulike opgewondenheid na haar opkyk. “Ons gaan Kersfees ‘n nuwe bababoetie kry!” kondig sy met kinderlike trots aan. “Hoe weet jy dit?” vra Petrus nuuskierig. “Gaan julle hom Jesus noem?” vra […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed