Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Filosofie"(Bladsy 158)

het jy wel gehoor van die nuwe jaar wat blink wink oor die rante wat soos ‘n donker misgordyn hang oor die wye golwe van die see weet jy wel van die son wat daar skyn wat saam met wind die mis sal skei dan het jy gehoor van môre oormôre en die dag daarna […]

ons praat in al ons tale praat oor onbenullighede om kwaliteit tyd om te kry families sien mekaar in liefde kinders besoek ouers getrou ideale jaareindes vlieg om dan kyk ons star na vore wat gaan nuwe jaar bring sal ons aangaan met ons lewe sal plaasmoorde heeltemal ophou sal ons paaie weer besaai lê […]

Ons het lankal terug gesterf bietjie vir bietjie elke dag … en nie in daardie finale uur mekaar bebloed met gedigte vol ou wonde wat nie wou genees en grys lug vol geheime in leë monde afgeëts … die skrif was lankal teen die muur want in ons reis na mekaar het ons alreeds ons […]

Gister was jou sag ‘n sinagoge van mooi Vandag breek jy die heiligheid van my altaar op Elke keer as my huil bloei teen die slape van jou Jerusalem is die stukke van jou afbreek brood nou net murasies in die wind Selfs al sal die plek bly staan sal die kraak teen sy rug […]

soos golwe ritmies sand bedek soos winde egalig duine skep soos mense dikwels net verwoes so is die dae van ons huidige tyd ewig is oneindige begrip van onkunde selfs in ons genié se verstand laat dit ons beste na niks lyk nou sien ons net ten dele wanneer ewig open sal ons dan ten […]

waar woorde nie kan gaan ontmoet jy stille vreugde onthou gedagtes deugde wandel siele in stille laan waar woorde nie kan gaan ontmoet eensaamheid rede onthou gedagtes net vrede wandel siele in stille laan waar woorde nie kan gaan ontmoet lewe sy tweeling onthou gedagtes ontbering wandel siele in stille laan waar woorde nie kan […]

kinder hartjie klein en teer vra vir liefde meer en meer hoor jou stemtoon mamma voel jou vaste hande pappa kinder handjie klein en sag voel jou wanneer jy ook lag hoor die deernis in jou stem voel jou kwaad aan soos lem kinder lewentjie skoon op slyt skryf jy lewenswaardes daarop positief sodat jy […]

As my spraak stukkend krummel en my trane inmekaarsak in‘n kobalt meer Laat my knieë kniel in die reënboog krip Van jou woorde boord van weleer As my wêreld soos vaalgrys ontnugter sonder die betowering van koraal Laat my die saligheid verkry wat die somerson in jou glimlag straal As my geloof verklein in die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed