Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Filosofie"(Bladsy 4)

telkens wanneer sy skrywes die openbare oog tref maak dit hel in haar los die losheid van sy woorde die grafiese voorstellings van geskrewe gedagtes druis in teen haar sin háár sin van dinge hoe sý dit wil hê háár bekrompte en saai manier sonder innovering vasgelê in papier wat reëls voeg waar geen las […]

klop – klop klink die stem sag, dan harder tot dit donderend weerklink in my kop weerklanke en ritme van gereelde aanvalle wat my broos laat my vel laat gloei van verwagting van nog pyn die pyn in my kop wat geen gewete kan laat sus ©Teãrlach

met hoogdrawende stem lê hy sy eskatologiese siening uit sy woorde ril van inspanning hoorders gril van verdriet so groet die prediker tans die toegewyde skape van sy wei met dramatiese stemtoon wat sy afkoms verklap in alles loop die goue draad van christologiese belofte aan mens kroon van Sy skeppingsverhaal enigste geskapenes met rede […]

gewroegde land geknelde land verguisde land met sy doringboompie geskiedenis sonder sy volks ideale en morele waardes gestroop van sy minerale rykdom in grondstowwe gestroop van sy selfregerende strewe en trotsheid in homself verward tot die tiende geslag se straf reik daar steeds skape ter slagting gelei na die gemene(B/p)es se valsheid soek hul steeds […]

van kleinsaf was dit my ding om dié duin te kan klim waarvandaan jy die see eerste sien na baie jare se een vakansie per jaar het dié duin by my ‘n obsessie geword ek moes net op daardie duin kom jare se voorspoed en ook teëspoed het verby gevlieg, my getemper my hart se […]

. mag jy baie geseënd wees mag jou dae vol sonskyn wees mag jy net gesondheid en liefde leef mag jy baie getroue vriende en vriendinne hê mag jou lewe vol probleme wees wat jy opgelos het mag jou kinders jou baie lief hê en respekteer mag elke dag se daglig jou weereens tref mag […]

. die lewe om my is ‘n lied gryp alles wat dit my bied . elke sonop is ‘n vreugde ook duister het sy deugde . elke voël se mooi gesang wil ek in my hart vas vang . geen propaganda glo ek al word dit wyd gestrek . leef my lewe in geloof mag […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Coenraad Lid se profiel foto het verander