MY TIENER SEUN
Keer op keer, maak jy my hart so seer. As als nie gaan soos jy dit soek, dwing jy my met jou houding in n hoek. Hoe mis ek nie jou kinderdae, met jou hartseer ogies en baie vra… Jou warm lyfie as ek jou styf vashou, en jy met albei armpies om my nek […]
MASKERS TEEN DIE PYN
N Masker wil ek dra, so is daar geen vrae. Die pyn wil ek versteek, sodat niemand daarvan weet. Die laste wat ek dra, die baie dinge wat my pla. Agter die masker is dt weg, so voel die lewe vir my reg. Die masker wat ek het, wat my van die ellende red. Wat […]
MY KINDERS
As ek die dag hier weggaan, dan moet jul net verstaan. Moet my asseblief nie haat, uit eie keuse sal ek jul nooit verlaat. Tog sal ek altyd by jul wees, al is dit net in gees. Oor julle,my kinders,sal ek waak, selfs al kan ek nie aan jul raak. Jul hartseer en pyn sal […]
VERLORE LIEFDE
n Liefde so teer, dat dit jou hart in n duisend stukke skeur. n Liefde so eg, dat jy lewenslank daarvoor sal veg. n Liefde van so lank gelee, wat jy nooit uit jou lewe kan vee. n Liefde so seer, waaroor jy daagliks treur. n Liefde so broos, dat niemand jou ooit kan troos. […]
ALTYD EK EN JY (NO2)
Daar onder by die Wilgerboom, by die blouste blou waterstroom, het ek jou eendag lief gekry, ure later was dit verby. Sonder jou liefde wou ek nie voortgaan, en rede wou ek nie verstaan. Om alleen agter te bly, was geen opsie vir my. Die lewe was te veel sonder jou, die wete dat ek […]
ALTYD EK EN JY (NO1)
Daar onder die Wilgerboom, by die blouste blou waterstroom, het ek een aand my hart verloor. Jy het my so bekoor. My maag het gedraai, jy het my in die rondte geswaai. Ek was verlief, en jy was die harte dief. Daardie aand kon ek nie slaap, ek was bang dis n droom en ek […]
MY ENGELKIND
Soos n dief in die nag,het die dood nader gesluip, om ons liefling kind uit ons lewens weg te gryp. Die kanker was vir haar net te veel, sy wou nog hardloop,en buite speel. Die pyn het haar verteer, daar was niks wat ons kon doen om dit te keer. Die pyn was vir haar […]
EENSAAMHEID
Hoor hoe huil die Augustus wind, soos n hartseer,verlore kind. Die geritsel van die blare, die gedruis van die bloed in die are. Dit is verlange wat jou dryf, om jou diepste denke neer te skryf. Eensaamheid wat jou laat dink aan n lee more wat wink. Beloftes van n nuwe dag, wat jou vul […]
‘N NUWE DAG
Rank die November son skelm vanuit die oseaan se wiegie op dros die nag se spoke tussen die grys beton geboue in en woer skelm verlede nag se ou geskeurde koerante soos uitgespalkte figure teen die see van bene vas; die mense haas voort met die son se gluur nog vars in hul oë en […]