Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hoop"(Bladsy 56)

Die swaan was wit en sag, te fyn en sensitief. Haar hart was oop en skoon en sy had lief. Maar dit was nie versadigend vir volmaakte kuns: Sy moes eers pynigend deel aan swart en wroeg, breek en stukkend sny, tot in haar siel in ly en sierlik vrek om in totale yin en […]

Brons my winterskelet wat alleen teen ‘n vaal hemel staan voel die sap van lewe deur harde knoetse gaan in die skadu van God se kruis word klipsteen klip van eeue — gruis bevry my verskrompelde wortels om uit te spruit verby die aardse te groei tot in ewigheid verby die verlede se doodsvallei en […]

Dit skroei in my ‘n diggenot en n ver vrysprekende verbeelding, om met swartpen op dor papier maatlose verskuns te skryf. Ja, skryf nie buite nie – binne binne die wondermag en woordtoor van my moedertaal: Afrikaans binne is beletter deur jongbloedletters, binne geskryf die kraakvars woorde. binne, Afrikaans se magspreukende brul, word die lesende […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed