Sus se plot.
Sus se plot. Die gebruik was dat daar een keer in ʼn maand reservaat toe gery word om slaggoed te gaan uitkies om te koop. Soos die gewoonte was, het ons kinders met groot opwinding uitgesien na die uitstappie want dit was ons tyd saam pa. Pa was treindrywer en baie lang skofte weggewerk van […]
Amper dood.
Amper dood. Ons was kinders van ʼn baie warm Keetmanshoop. Met pa en ma wat gewerk het, was ons so half aan eie genade oorgelaat. Die reël was egter dat die grootmense te alle tye moes weet waar ons is. Vrydae was die dag waarvoor ons almal geleef het, want dan mag ons na die […]
Suur melk (1475 woorde)
Voor hy daar aangekom het was dinge by Huis Amperklaar saai en eentonig. ‘n Mens wil amper sê sieldodend, maar mens gebruik nie die D-woord wanneer dit kom by mense in ‘n aftreeoord nie. Almal weet Dit loop die gange op en af opsoek na ‘n nuwe slagoffer, soos ‘n boer wat in ‘n boord […]
Oupa en die Canabis 1598 woorde Silwer Januarie 2022 projek
“Waar het Oupa hierdie gekry?” Dawie hou die sakkie beskuldigend in die lug op. Die groen blare is onmiskenbaar sigbaar deur die gaas. Die soet reuk bly in die lug hang toe Dawie die sakkie skud. “Oupa, wat wil jy met hierdie duiwelsblare maak? Moet net nie vir my sê oupa het nou die kluts […]
Ant Tandjies se Koek
As jy sou gaan ry na die voetenent van die Weskus, en jy maak jou draai in die hart van die Swartland, sal jy ʼn dorp genaamd Riebeek-Kasteel teëkom. Nou, die plek is alombekend as die troue-dorp van die Weskaap, en mense kom van heinde en verre om hier die ring aan die vinger […]
Die nuwe intrekker
Karin kyk ongemaklik rond. Haar hande is in mekaar geklem. Sy skuif effens rond op haar stoel terwyl Matrone die nuwe intrekker bekendstel. “Dames en here, ontmoet vir mevrou Annelie Basson, ons nuwe intrekker. Sy is ’n vrou van vele talente en wil graag aktief betrokke wees hier in ons aftree-oord. Betrek haar gerus en […]
die kat is uit die sak (SILVER)
die kat is uit die sak jy weet daar is ʼn spreekwoord wat sê jy het vir jou ʼn kat in die sak gekoop nê nou sien die storie staan verseker so en ek weet jy sal dit kwalik kan of wil glo maar die kat in die sak is tuis waar hy lê heel […]
Volla sonder spoed
die steilte styl verwoed toe ek in die volla truspieël blik onder my hand se greep krap ratte klik-klikke-klik my senuwee en spiere spring met meer boksprong as my tjor se spoegspat klim die enjin swoeg ‘n hyg geploeg met oorverhit se kwylstroom spoeg stol daai enjin bo-op die bult… die klok slaan twaalf, tyd […]
Paddas droom ook (soms)
Langs ‘n groterige plaasdam In ‘n modderige vlei staan ‘n miniatuur gehuggie genaamd Paddadys Die koninkryk se heerser, Parradigma was sy naam, het hierdie modderytjie selfvoldaan regeer presies soos dit ‘n brulpadda betaam Maar selfs paddakonings wil soms van hulle lewenskoers ontsnap Parradigma droom daarvan om die pad van ‘n Paddagoog te stap. Hy bou […]
‘n Dag in Paddadys
Toe Koning Paddadigma een oggend vroeg opstaan voel hy ongeduring, hy kan dit nie verstaan sy kop voel swaar en groot, maar sonder koors of pyn boonop moet hy ontdek sy kroon is veels te klein Luid ontbied die koning Hoofhofknaap Parraraat flink wip hy by sy heerser in en sien die ontstellende (mis)daad. Parraraat […]