Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 141)

Asielsoekende Toeris? In die koerantartikel het as eerste gestaan dat die belangrikste van jou vakansiereis die anekdootjies, die staaltjies is wat jy agterna te vertel het. ‘n Sjinese toeris het heelwat om te vertel wanneer hy binnekort huistoe kom. . In Heidelberg, die „Mekka” van toeriste in Duitsland, ook van die Sjinese, is hy beroof […]

Eendag lank, lank gelede was daar ‘n miteskrywer wat stories vertel het vir almal wat sy ontmoet het. Stories vol eenhorings, skêre, spookasem wolke en ander lekker goed. Haar stories was propvol Afrikaanse woorde wat goed in haar luisteraars se verbeeldings wakker gemaak het – dinge wat die Engelse ekwivalente net nie kon regkry nie. […]

PHILOMENA, die film Philomena Lee, ‘n ierse meisie van veertien, het ‘n ou by ‘n kermis leer ken. Toe die swangerskap duidelik sigbaar was, is sy aan die Magdelena-Orde afgegee. Hier het sy  met duisende ander ongetroude moeders in dosyne tehuise  onder die swaarste ontberinge, as sondaar, haar lewe verbring. Haar familie het […]

Meestens dink ons dat die mense uit vorige eeue slegs goeies en mooies gesê het, om ons modernes te help. Soms was daar sekerlik ook maar ‘n paar skerp gedagtes wat hulle uitgespreek het. . Hy wat Boses praat, het vermaak daaraan; hy wat Boses doen, het sukses daarvan. . [Meng Tse, konfusiaanse filosoof (ong. […]

Vreemde weë Met Kersfees op hande, het die manne gedink, versterk hul ou bande deur ’n glasie te klink. Hulle skink elk hul glasie so ’n viervingersvol vir ‘kommunikasie’ en om lekker te jol! Koor Vlug vir die Duiwel en vir Bachus my maat hul verlei net hul baklei net pasop vir te laat want […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed