Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Verhoudings"(Bladsy 157)

Heimwee huiwer om my mondhoeke want my gedagtes vroetel rond waar woorde kielie. My hart glimlag stiller, stil by onthou van die kriewelgogga wat jou gekrap het, toe ander te diep kyk. Kinderlik jou ooglid se pluk, toe jou hart skrik by die besef geluk…ruk skielik weg.

Ek vra – roep uit, ek soek na jou! Ek is verewig en altyd met jou! Is die belofte ooit die waarheid of is dit net wensdenkery? Dit was van korte duur, o so kort, jou liefde het geblom, jy was vry ‘n vlinder wat in die wind sweef. Waar het jy heen verdwyn? Het […]

brandend lek dit pit van jou hart se lig in felle kompetisie met die sterglans wat flikvlooi dans met die sneeuvlok vallend deur die lug voltooi so die sirkel van ‘n halwe maan skets die klippe van die kaggel jou innige diensbaarheid in eelte van diepe omgee brand die knetter-vuur van jou liefdeswoorde dieper as […]

deur ontelbare spasies lê die rasperspoor van onthou tussen geraamte stasies wat stil in gedagtes oopvou kniediep deur lawa-vure gekruip wat jou kool-verskroei tot daar waar jy versuip en voel jy kan nie meer bloei bitter, sout en pekel dae waar jy soos Lot’s vrou versteen onder koue woordslae wat sny tot op die been […]

kom ek teken vir jou ‘n woordprentjie ek sal eers my hart tussen die wolke moet gaan sit dit is daar waar hy die beste praat ek sal dalk eers op my knieë moet sit en vir ‘n beter uitsig bid my prentjie gaan dalk so krap-krap wees jy laat my onderste-bo my prentjie is […]

Eendag lank, lank gelede toe Feërie nog jonk was, was daar twee prinsesse. Hulle was ‘n identiese tweeling. Hulle was Feëtjie Honde.     Feëtjie Honde het pragtige swart pels met bruin pote, bruin pels langs hul monde, bruin pels oor hul keel en ‘n dik bruin streep oor hul borskas voor. Nes Rottweilers. Die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed