Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Vrees"(Bladsy 36)

The thermometer of success is merely the jealousy of the malcontents – Salvador Dali Sy moes haarself ook ontvorm; vasgevang in die vlaktes van vergetelheid (in ‘n rustelose misnoegde droom) moes sy met swaar voete wat stadig slapend sleep- soos een wat met dooie vlerke probeer vlieg treetjie-vir-treetjie vorentoe stoei; om haar oogkorrels oor die […]

In die nag se sagte lag onder die naak maan se kaak bo die misnewels van môre verby die sagkant van ego’s wat statig ontwaak; teen gister se glinster en glans daar wil ek sing. In die bak van jou hand saam met die pols van jou hart ‘n duet net ek en jy. © […]

In haar waansin wou sy ook weet wie se beeld lê dan in haar geskape — ‘n rib, wat nie heeltemal pas; stof wat stink in haar siel. Terwyl die blou in die weste goud word wens sy weerbarstig en waardigterlik – haar vonnis en sy lot is klaar verseël met die swaard van gereg […]

Gebreekte slotte en hekke en die hedendaagse plekke miskien is dit nodig om, om alles ‘n wye draai te vlieg Met ‘n wye vlerkswaai sien ek die wye vlaktes voor my oop soos ‘n skoon doek se lewensloop in ‘n sirkel om alles draai En die wye vrye wete van geheiligde hemelse skoonheid kykend, altyd […]

Is dit eers as ritmiese refleksies van die lewe rookseine uit jou asemsnare ruk; dat die werklikheid tasbaar raak wanneer woorde bloei oor jou wese – geskandeer tot klankbedrog in waaigras. Is dit eers as simpatie vereenvoudig in simmetrie; woed deur die klankbaan van wat jy voel dat jy die reuk van realiteite sien rym […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed