Eens… Ontwaking
Sag land hulle en die wind waai verder. Alles is stil. Tog is daar belofte in die manier hoe die natuur wag. Die diere feë trippel weg om die voëls, insekte en ander gediertes wakker te maak terwyl die blomme feë elkeen ‘n plant kies om mee te begin werk. *Jy kan die […]
Kosmandjie.
Kosmandjie, groente en mielies, Magaliesrandjies. Brits jy is n sieraad, met diverse bome, struike, voels, graslande en omgeploegde rooi lande gereed vir nat lei en kos gee. Trekkers,planters,skoffelploeg orals sien jy arbeid, skoffel en swoeg. Van vroeg met die oggend geel gloed tot laat met sonsak rooi gloed. Kareespruit, heuningspruit, sandspruit water vir plantjies water […]
Sag in jou arms
Die ontmoeting was “wow” jou gesig met die eerste oogopslag van woorde was ek gerompel in my eie spore gestrompel die besef was ‘n groot verrassing my stem my in die steek gelaat ‘n tweede droom ‘n waarheid geword want voor my oë het jy ingetree asof van nuut beleef ek my matriekjaar met vlinder […]
Die BERG
Die BERG In die hoë berge van die Westerse Ryk was ‘n klein dorpie waar die boertjies gesukkel het om ‘n bestaan te maak. Hulle het hard gewerk en geswoeg, maar wat hulle op die mark in die stad daarvoor gekry het, was maar min. Bowendien was daar ‘n berg tussen die dorpie en die […]
DROOGTE – Lank, lank gelede
[Het ek reg verstaan? Is die droogte verby? Gedeeltelik miskien? Elkgeval, hierdie staaltjie het my skielik tebinne geskiet. Gesondheid en ‘n lang lewe, wens ek julle. GvT] DROOGTE – Lank, lank gelede België is ‘n besonders merkwaardige landjie. Eintlik is dit nie ‘n land, een land nie, maar twee streke van twee buurlande wat uit […]
RESENSIE: die film, the ARTIST
The ARTIST In die tyd van 3D-films, SFX (spesiaaleffekte), action-spektakels, romantic comedies en teenie-films – wie gaan kyk nog ‘n swart-wit stomfilm? Nouja, in die tyd van 3D-films, SFX, action-spektakels, romantic comedies en teenie-films waag één film iets eenmaliges: Hy doen afstand van kleur en gesproke dialoog en bring die gevoele van die grootste epoche […]
Die see se sang
Die see se sang Die see sing so saggies vanogend bruisende branders breek ritmies getui-in getui-uit getui-in afgestomp teen die storms binne my miskien kan ek hier rus en vrede kry die wippende water maak my seer stil buigsaam soos die branders, breek my wil. Sjoe-sjoe ritmies eentonig heen en weer daag die stille oseaan […]
Nimbus van heimwee
Hoe plak mens tyd weer aanmekaar vas daar by die gekoekte knoop in ons las soos sandkorrels wat deur ons vingers val lê ons ontsnaarde spore oor my lewenswal. Jou sagte soene swaai nog oor my wang elke keer as ek so innig na my duifie verlang ek voel jou steeds bruisend aan my are […]
Kategorie WOORDE: SIMBOOL of SIGNAAL
SIMBOOL of SIGNAAL Daai verkeersteken, die rooi driehoek wat op sy kop staan, is nie ’n simbool vir „Stop!” (Afr. Halt!) nie. En die ene met sy kop in die lug simboliseer nie „Versigtig, gevaar!” nie. So is „B & B” nie ’n simbool vir oornagtingsmoontlikheid nie, ook nie smollippe vir „Los my uit!”, of […]