Meimaand se mantra
Iewers op die oewers van my lewe het Meimaand jou kom kry. Jy wou weet of my son jou ook sal vergeet, of sy strale jou voetspore sou afmeet in die lig van my volmaan waar drome ruimteloos deur die lug sou sweef. Jy wou weet of jou stem sou dwaal deur die gedagtegange van […]
MONDAYS ARE NOT BLUE
MONDAYS ARE NOT BLUE Bring the sunshine Early morning Early morning The new day is due Dance in a trance Waltz in sunrays Happy happy days Today has come Good morning Good morning Good morning to you Mondays are not blue Today has come The new day is due Sing a joyful song Mondays are […]
Loflied
skoongewas deur U bloed gee U my ‘n spierwit kleed maak alles wat sleg is goed soos ‘n goeie herder sy skape lei bring U my na die fontein van die lewe daar is ek vir ewig vry U beskerm my teen gevaar die son sal my nie brand nie in my donkerste nag is […]
Vuurwerke
vuurwerke ontplof in my wese verf reënboog strepe oor my donkermaan van net bestaan U het my ‘n sandkorreltjie gevind U maak my ‘n koningskind vuurwerke pols in duisend vonke deur my wese ek wil ‘n nuwe lied sing met elke vesel in my lof en eer aan U bring U grootheid bely met my […]
Vergifnis
geknak deur eie dade maar nie gebreek staan ek naak op my knieë smeek ek om vergifnis… 7×77 keer op Golgota breek die ewige lig vir my deur ek verstaan weet verseker U liefde is vir my genoeg genoeg onverdiend te veel! in my somer in my winter is daar hoop – wat nie beskaam […]
Wedergeboorte
na ewigheid se eensaamheid papie vasgevang in ‘n donker kokon toegespin weg van die son nou na newel nagte is dit eindelik tyd goddelik gemetamorf is jy nou vry nou moet jy voortbeur jou uit die donker losskeur jou sielsvlerke in Sy naam sprei OPSTYG NA DIE LIG
Jou wese
jy baadjie my met jou kalmte daar waar soveel onnodige vrese sekel aan die koepelruim met jou warm kyk strooi jy bosse geel magrietjies vol in blom en jou asem, jou asem laat my stom op gure reëndae knars jou hitte vir my die soutsee in die geurigste, lieflikste patee soos die anker van my […]
Die DAME SHONAGON se KOPKUSSINGBOEK
Die Dame Shonagon se Kopkussingboek Die Keiser het die Keiserin in haar kamervlug besoek, en sy diener het agter hom aan ‘n stapel papier gedra. Dit was ‘n swaar las en het bestaan uit ‘n pak vars nuwe bloeiselwit papier wat ‘n ambassadeur hom as aantreegeskenk gebring het. „Majesteit,” het hy gesê, „Skattie, ek het […]
Voorreg van vryheid
Bloeiseltjie bekroon slapies sag leer glo en lag pasgebore vry