Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Vriende"(Bladsy 15)

. skeer voor die wind soos tweejaarsvul oor gras skeer voor die wind oor deining totdat die wind in stukke laveer wit skuim borrelend verdwyn blou en rooi met geel vlag soos perseboom se drag so is die kind van wind gesaal en gespoor om oor water te toor . ©Teárlach

Kom kuier vir my, dan skink ons ‘n glasie chardonnay tussen jou en my – ons vergeet die verlede en fokus net op die hede. Ek verlang na ons koffiekuiers by die Mall ons sorglose tye van koukus en klets oor wêreldsake en lewensprobleme die deel van talle hartsgeheime. Ek mis ons uitspantye by Buffelspoort […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed