Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 8)

Ons loop die paaie, ferm vir ons gebaan … Uitgekap in blou graniet. soms opstandig onbemoedigend, Soms ‘met n lag, Maar meesal, meesal met ‘n traan Dink ons ooit daaraan, dat die kartering van ons pad oor heuwel deur vallei, lankal ge-ets is sonder vloek of blaam? Ons slegs die instrument… van voldoening © F […]

Onder die dowwe wit van ’n nuwe maan, skaduagtig verwinterde populier takke en droё blare, sit en luister ek, nostalgies ontbloot, na die sovele gisters van my lewe. Musiek … die heler van die gees, ook die lang pad van onthou. Die glimlag en die traan, verweef in die vervorming van ‘n siel. Sugar man, […]

Toe die flou son sak, die mis verstikkend inrol oor die water en die koue my bene binnedring, besef ek … dit is laat Laat … laat vir die dag, laat vir langs die see sit, laat vir oorbegin, laat vir die voldoening van die lewe en … laat vir alles ‘Somer kom net eenmaal […]

Sal jy dan vandag, met gister se seer in jou oë, ‘n verbrokkelde siel in jou hande, te min pleisters om als vas te plak, te veel duiwels-donker in die nag, Kan rasionaliseer en glo? Glo dat jy die brandende seer kan herstel, met iemand anders se pyn? Met ou wonde oopgrawe, skerp messe insteek […]

Vannaand wil ek my verdrink in jou borrelbad van onbeskaamde liefde en die geure van jou vrouwees inadem om weer mens te word Vannaand wil ek weereens, Myself vind in jou arms… Jou liefde warm teen my voel… en proe onherroeplik verslaaf aan jou En wanneer die sagte oggendlig Die oosterkim verlig, Wil ek jou […]

VIER DAE. ‘n ware verhaal. Na soveel jare van pyn en leiding, van een dialize masjien na die ander het sy gegaan. Patrica, was ‘n merkwaardige vrou.. Sy was net een van daai mense wat jou hart aangegryp het, sy het almal om haar bemoedig en vertroos . Met dit alles ,as sy tuis was […]

TROMME In die verte hoor ek die tromslae Waarskuwing aan die volk naby die meer van die wit krokodil Trek die klank doef doef ver weg Die wind suis deur die grysappel bome Die volk dans die die tradisonele dans Op die maat van die trom slae. Jong meisie word geoffer vir die krokodil Vrugte […]

Die wiel. Daar is n wind wat waai. Wat n wiel laat draai. Dit klink soos die geskree van n kraai. Ek kan maar wil nie raai. Waarheen die wiel gaan draai. Die wiel se speke het menigte se hart deur boor. Arms soos droe take va.n ‘n boom wat uitstrek na bo Het siele […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed