Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 7)

’n Hartseer liedjie herhinder my vannaand, aan jou… en soele aande, lank gelede … toe musiek en argelose liefde, nog volmaakte harmonie was. Jou sagte glimlag en die euforie van ons, niks kon ooit verander . Maar ek was so jonk, en sou iewers nog leer dat niks is soos dit lyk nie, want môre […]

In ‘n Josefskleed aangetrek kort na die eerste reën, van Spektakelberg tussen Springbok en Kleinzee tot ver verby die Oranjerivier se draai, slier jou blommetuin laatmiddag heen en weer in die lentebries. ‘n Stofstreep lê agter die donkiekar wat skud, skud sukkel oor die jakobjollie in die pad. As jy ver kyk sien jy springbok, […]

Die Bosluis Bring my terug aarde toe ek vra mooi,  moenie huiwer aangesien realiteit my reeds nooi, red my uit die beswyming wat my omhels soos ‘n bosluis wat net aanhou klou vas byt geen berekening gehou net ‘n destruktiewe aanhangsel wat parasiteer aan my siel sonder keer net die aanhoudende verniel wat my insluk […]

deur
vir Gedigte

Is als wat ek voel steeds ‘n illusie, Kinderlike en blindelikse ambisie? Ek weet almal dink ek droom oor jou en jou perfeksie maar steeds is jy daar. Jy stel my hart in gevaar. Dalk is ek maar net ‘n dromer in die winter wat smag na die somer, Dalk is ek slegs ‘n psigopaat […]

deur
vir Gedigte

Met my muisbruin haartjies, My sproete en tande sonder draadjies, Met my seer-blou naels en klein voetjies Trap ek treurig en soetjies Die lewe deur en betwyfel Met elke tree My lewenspad in al sy weë, Ek bekommer my oor oorloë En honger kindertjies En brandmaer hondjies Sonder mamma ‘s Ek bekommer my oor die […]

deur
vir Gedigte
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed