Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 9)

My ouma het altyd die mooiste rose in haar tuin gehad sy kon ure lank met hulle praat en elkeen het ‘n naam gehad Sonskyn was helder geel hartedief bloedrooi cherrie pienk en haar mooiste roos ‘n spierwitte waarmee sy haar diepste geheime kon deel ‘n Roos is soos die lewe soet en geurig maar […]

Soos die soele somer sterf Gaan druiwe na die parskuip Dae droef en dof Onvermydelike die seisoens verandering Geel en roesbruin kleure van die ou jaar Sagte son wat nog sy laaste strale streel Al is die koue in die vooraand hier Agter die berg Die son terstond verdwyn Wag winter met sy kou Sy […]

Verbete staar hul na mekaar Gesigte maskers sonder enige emosie Die stryd oor wie die beste is Die credo van die ring Jare se sweet Opoffering en oefening Ontelbare gevegte Instink ingedwing Vervat in hierdie oomblik Oorwinning of ontnugtering En tog Net een kan wen Hy wat die vinnigste kan dink Sy hande vinniger, sy […]

Terwyl haar trane soos herfsblare val ritsel die nagwind (sjoe-sjoe-sweep) deur haar takke -wieg saggies (tula-tula) elke druppel wat val -ver verby verstaan v-e-r-g-e-t-e, hier, onder die sterre wat helder skitter van doer bo. © 2017 Caren Kearley Kopiereg voorbehou

Snuif-snuif spoeg hy ‘n sandjie, wyl wind die land stadig versand; goggas vlug na gate diep, donker, en dansende luggolwe speel oral. Als het vergaan behalwe ‘n maan, wat waghou oor vergete gedagtes van gister se toekoms vooruitsigte, hier agter gelaat vir die toekoms. * * * * Soos die rolbossie wat rondwaai, sonder enige […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed