Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 10)

As As dit menslik moontlik kon wees, Vir ander om te sien in my liggaam se vlees, Sou ek jou vra, om my hart se deur oop te skuif, En dit wat jy sien in klip neer te skryf. As dit menslik moontlik kon wees, Vir ander om te sien in my ligaam se vlees, […]

Harstverraad Bloeiend drup my oopgerukte hart, Van jou onherroeplike verraad. Wat jy genadeloos oor my af moes dwing, Alles net vir jou eie gewin. Wind uit my syle, het jy my huilend laat staan, My beveel om te wandel op my eie lewensbaan. Jy kon nie verduidelik hoekom jy jare se deel, Vir altyd van […]

op my duin is daar net sand en skulpe natuurlike opgaar plek vir wind en reën lê alles wat te swaar is om weg te waai soos onder huis se trap opgaar plekkie skoonmaak – weggooi – tyd is hartseer geheue-blokkies word geweeg uitgegooi verwyder en uitgesny met ‘n skerp mes laat rowe van onthou […]

my duin is waar ek saam is daar kom my siel en sweef saam met dié van my mense daar swem ek in familie-gees wonderlik wat stilte mens kan bring in stilte gesels my gees met almal ontmoet ek hulle uit verre verlede gesels ek met hulle wat nog aankom om saam te wees na […]

In die na-nag van jou hunkering in die rukwind van jou roep in elke goue herinnering in die velde van ons liefde waar ek jou aanhou soek. daar kruip jy uit jou winter skuiling en loer jy regdeur my in sterrehemel van ons emosies vind ons mekaar en bly in die sonlig deur die blare […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed