Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 14)

van jong suid afrika kan ons nie meer sing volksplanting sing ons nie stryd en stry agter horison ons sing nie meer – ons huil daaglikse sniksang-gebede oor ons verlore verlede verwese staan ons bekyk ons lot soos vrou van lot ©Teárlach

Aan die sonkant van jou hemel het ek ‘n bos vol soene geplant nog voor jy dood was net vir jou, want as jy eendag deur hierdie woud stap sal jy dit raaksien – een vir een afpluk en my rooslippe sag oor jou wang streel en dalk onthou jy dan hoe ek destyds my […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed