Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 13)

Ek wou vir jou ‘n kamer inrig aan die sonkant van die huis, waar God se duiwe koer as die wind stil raak maar in die opelugteater – van die onsienlike – het ‘n dobbelsteen verkeerd geval, met laaste lig het jou hart ophou klop en die Bloureën blom my kind ek wens jy was […]

griep en piep is eeue oud wêreld wyd het daar al gesneuwel miljoene aan die swartgriep tyd mense eet nie meer rou kos uit die tuin alles is vandag bestraal en verfyn geen wonder griep en verkoue virusse vier hoogtyd in byna elke neus en long hoendergroep – varkgriep – mensgriep wat jy dit ookal […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed