Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 12)

NOTA: Ek plaas hierdie gedig ook by Opleiding/Kritiek. Omdat ek nog nooit regtig gebruik gemaak het van die Poetiese Orde nie, sal ek graag dat julle vir my die pad wys daarmee. Ek probeer nie snaaks wees of ‘n stryery uitlok nie. Wat ek vra is eerlike net wat dit is. ‘n Soeke na waarheid […]

op my duin sit ek die lewe en versag al die harde realiteite het mos redes alle kriminele dade begin en ‘n einde alle goeie dade ontstaan mos uit liefde maar helaas gedagtes wyd oopgesper vind geen vrede daarmee nog minder elke dag se denke oor wie wat en waar getye kom en gaan stoot […]

stop – stop sê ek wat skotse boertjie is stop julle eiewaan jul muurshopie politiek stop julle onwerdige afgodsdiens staan oomblik stil en kyk hoeveel raakpunte daar is tussen jou en buurman met sy vrese slegs dan kan jy sê op ons knieë sal ons staan voor U o Vader ons het gesondig maar nou […]

Deur my kinders se are loop nie jou bloed, Maar jy omvou hulle met ‘n onveilbare liefdesgloed. Waar liefde altyd hul lewens sou faal, Kom jy en bou in ‘n nuwe lewensskaal. Onvoorwaarlik het jy omgee oor my kinders kom giet. Was jy weg, al hul kinderjare verdriet. My kinders kan nou volg in voetspore […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed