Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 8)

Tyd Gister is alreeds verby Môre moet nog kom Vandag moet nog geleef word Nou is die oomblik van waarheid ‘n oomblik van Tyd ‘n Lewe geleef op hierdie oomblik van waarheid is ‘n skeppingsoomblik vol genade Elke oomblik van Tyd is ‘n meesterstuk vir ons om te kies watter skakerings van ewigheidswaardes om in […]

Oor die aarde heen het die Heer gesoek na ’n tuiste om vir haar ’n plek te boek. Op julle woning het Hy sy oë laat rus en teen ’n voorkoppie haar sag gekus; saam met ’n engel het Hy haar gestuur bygestaan toe ’n moeder baringsnood verduur. Volmaak met handjies en voetjies soos enig […]

My land het wye vlaktes met grasvelde en bosveldbos, waar miershope toring en akasia hul vervies vir bobbejaan se roep. Wanneer Transvaal, gevul met stad en dorp- van Alldays en Zeerust tot Komatipoort- langs kosbaar Kruger’tuin, my lei oor helder Vaalrivier na goeie Vrystaat, nog Oranje, kuier ek in mielielande en stadsale en kerke- honderd […]

Moses ‘n Vriend van God word jy genoem want naby Hom het jy alles gedoen. Hy het jou lewe gered daar uit die water, en by Farao moes jy opgroei tot jare later. Naby ‘n braambos het jou skoene gelê want die Here wou jou kaalvoet daar hê. Verwonderd het jy jou asem ingetrek toe […]

rustige klets-atmosfeer klein koekies, beskuit en tee koffie vir omie wat net sit ditjies en datjies vloei resepte, patrone ruil selfs veiligheid en krimsake op agenda kinders altyd deel trotse oumas mammas wewenaars kleredrag al die lekker so anders as bier party suip jou dronk smul jou nugter gaan rus ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed