Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 9)

Was die lewe maar soos stukkies papier gekerfde en saamgepersde papier wat ‘n herwinde vorm aanneem ‘n Lewe van pure papier plesier al Frommel die wind jou op en laat jou in ‘n verlate voetpaadjie neer of in die drommetjie by die deur Ek staar na die blinde stuk papier met ‘n pen wat kwyl […]

Groot genade Groot genade gee Sy lewe in ruil vir myne met sy offer maak Hy my vir ewig syne die vloek van sonde het Jesus vir my gedra die verlossing bewerk, soos deur die Vader gevra. Groot genade gryp my uit sonde se suier mag reinig my met die bloed van die Lam se […]

Blanko blaaie My inspirasie is ʼn skelm weghol hasie my konseptrein staan gerangeer op ʼn verlore stasie my gedagtebeelde het momenteel geflits, toe dood gestop niks wil in my skrywershart nesskop ek sit en staar na waar naak papier vir my lê en loer na my wat daagliks met my menigte woorde op hulle boer […]

wanneer dit saans tyd word my siel om huis toe te keer dan swiep hy vir oulaas neer wyl golf en strand nag word kransduiwe raak stil in neste tortels vertel hul laaste storie wolke verkleur in laaste glorie uil vertrek en soek rot-peste saggies kom melodie van nag verkyk aan laaste lig se prag […]

Opgedra aan Vroue misbruik MY PYN My pyn is ondraaglik my lewe is uitters walglik jy is die ondraaglikste lummel nes ‘n verskrummelende skummel jou aaklike wrede gedrog oor watter leuen praat jy tog jy het my siel wreed verwoes en lekker met my lewe geoes jy kry nie eers skaam jy het dit werklik […]

Vandag wil ek gaan lê, sonder geen rede. Dit wat onwetend broei, kom steel al my vrede. ‘n Warboel woel in my gedagtegang, bring ongevraagde vrees, ‘n onbekende bang. Soos ‘n skaduwee sak dit neer op my gemoed en kom vul my hele wese met klank se spoed. Onverstaanbaar beur ek deur die dag, wag […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed