Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 10)

skaars vier honderd jaar gelede het geen wiel in afrika bestaan vyftig jaar terug was tv onbekend kortgolf en medium golf draadloos veertig jaar gelede kom rekenaars eers op drafstap in suid afrika aan tien jaar gelede vermeerder kennis teen een honderd persent elke jaar vandag verdubbel totale aardse-kennis nagenoeg elke drie maande van die […]

die bosveld is groen die bosveld is mooi, maar ek onthou ook hoe droogte die lewe onder elke doringboom uit roetine kan gooi donkerrooi skilderye wanneer die son stofbedek van die horison af rol, wek herinneringe uit ander tye se donderstorms op die kim braaivleisvure vlam waarskuwend onder vetdrup van boerewors wanneer geur van sosatie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed