Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 12)

OPGEDRA AAN VINCENT VAN GOGH EN MARLI FOURIE Vasgelê in pallet van lap is die prag wat uit jou emosie hart tap. Ongeskryf, sonder taal verwoord jy volmaak alle hartseer en prag wat jou siel aanraak. Sien jy die wêreld soos die digter in my. Verf jy in kleur om mens te mislei, oor jou […]

die wind sleur my mee vandag my duin is ‘n fladder van droë blare dit suis en kreun tussen die duine strate selfs my fisante vriende hou bek toe en sit stil koue vloei van wit berge af na benede soos vloeibare skitter wit gedagtes wat skroei sover dit deur kloof en dal beweeg tot […]

as jou soene vrugtig oor my mond streel en jou ryk aroma oor my tong dans vloei jou geurigheid volrond deur my lyf jou prikkels verlei my jou liefde is van top gehalte eksklusief gebottel net vir my soos goeie rooiwyn word dit net beter met die jare skink vir my ‘n glasie ©Jessica Venter […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed