Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 13)

(’n Gedig wat gevind is. Kuier, 9 Sept 2015) ‘Ons vroue worry mos sommer vir die res van die wereld. Dis wie ons is; omgeemense. Die lewe gooi ons ’n hele paar curved balls en meestal nie sagkens nie. Ondersteun en help mekaar. En vir die vrou wat slap gelê het; kry jou vuur terug. […]

saggies sif die reën nou neer soos moeder se donskombers oor my lyf op ‘n wintersaand my vel is blank en bloesend so is ek gebore en so ontvang soos ‘n pienk roos knoppie die wind probeer my wegwaai donderweer wil my oorweldig my wees bly dieselfde – ek is geen stuifmeel sal my ooit […]

Ek’s die siel in skadu’s, soos kaf uitgewerp, oor my woorde wat vloei soos trane, wat uitdrup in geskryf. Verwek om te dig, oor my hart se seer emosie. Vasgevang in ink, Sonder die klank van my stem. Om in toekomstige dae te weerklink in voordrag of selfs net deur enkel siel. Sal my hart […]

soos appelbloeisels in die lente soos perskebloeisels in die vroeë oggend soos spierwit drolpeer blomme in die soutpansberg soos namakwaland se opslaan blomme na die reën so is die liefde van ‘n jong mens wat ontluik soms hou dit vir altyd en ewig in eenheid soms verwelk dit na die eerste droogte alles moet reg […]

Ek is ‘n stof dier geheg aan my drome en verstrooide nagmerries gekleed in woorde geklaag vir vrede betas met vervloekte karkasse vol ideas ek haal myself aan na die verloorde wyse woorde van my vader en die gemaan van my moeder koester ek soos ‘n adder in die son om aan ‘n dooie rot […]

Hoe in die nou die lewe ontvou in die kou(e) droeftig berou o’ dorslustige gebolde hand tik-tik met gewapende oë woede wat bebloed staan en spoeg en die smart wat klou aan sy vader se vergruisde hart skop,skree vervloek die… land tergeefs,vergeefs van vader se gebloeide haat te vergeet kyk,u nie ‘n geldtjie vir die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed