Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 11)

klein neste deure eners gestasie in lang gang verbindings vol van lewe. vierkant lewe met hoë grens mure vele ruimtes leeg van vreugde. ń eie tuin deur mercedes ruit ń ver uitsig uit woonstel venster. molle in die blomme rook op horison onvernoegdheid kanker tuiste na ń tronk.

. na sterk winde laasnag lê baie skulpe en wortels oop my duin se gesig skoon verward waar ek sit of sweef is dit vreemd wat gister was, is vandag anders so ontbloot veranderinge mense met die besef van groot word kry mense die gevoel om ten toon te stel dames wil bates uitstal en […]

. gelate sit hulle op duine luister na winde wat verander elke dag is anders, meer om te aanvaar meer om net sonder teenstand te absorbeer dit maak mense wat met kop in die sand die weer wat oor hul waai ignoreer alles word aanvaar in blinde oorgawe aan die bose ontsag vir die keiser […]

. stokkies in die bek vlieg al wat voël is rond elke spreeu en kransduif gaan bou in elke denkbare gaatjie of op elke lysie nes die wind waai soms erg waai vere in die wind oumense wys en sê broeityd my kind hou die vensterbanke skoon sodat daar nie luise in die huis inkom […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Theresa het n geregistreerde lid geword

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak