Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 12)

. soos kewers in harde hout tonnel en dit van binne af op knaag so knaag die natuurlike erosie aan die mens se waarde sisteem morele verval is die resultaat geen mens is meer seker van wie of wat hy is net geknaagde hout poeier bly oor . ©Teárlach

. oral oor die wêreld vibreer klanke van skok en gelukwense die vir trompie is geskok en kwaad die libbie-lobbies-baaiden vrinne juig en skreeu gelukwense so vibreer dit selfs hier in ons arme verlore staat van moeras al trompie se vyande juig en vier fees net bly dat hy dalk nie meer daar gaan wees […]

waar verpletterende klanke in doodse stilte weergalm eggo lapmure verdoemend onder die kletterklanke van onsigbare braille letters verlorenheid word teen haar siel afgeets as woordswepe met doringdraad gevleg word staan sy moedverlore agter bloedrooi lyne van mensgemaakte gordyne waar sy vir uitkoms veg dit is dan die donker stilte van ‘n onregverdige lewe wat haar […]

Die knapste boer het al ontdek hy boer eintlik met grond Sy grootste bate is respek met die bodem sy verbond Want voordat hy die vrug kan bou en voed deur implimente moet die grond die kos en vog kan hou deur aardse elemente Seisoene se degenerasie bring die geheimenis Agente van die transformasie is […]

. noord van my duin lê die blou see in die baai agter my lê duineveld verberg nog ‘n baai . as inkommer is dit aanvanklik moeilik om rigting te hou hier wat jy sien verwar . skepe wat voor anker lê in st helenabaai lê mos noord en agter is saldannah baai daartussen lê […]

Toe die eerste reëndruppels die lig kom skakeer en sy bane van kleur teen die hemel drapeer was jy traag om te buig op die sterre-verhoog en bevind jou gedwee op die rand van die boog Jy’s die gloed van ‘n vuur wat die donker verdryf as sy kruipende koue kom vat aan my lyf […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed