Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 41)

droë takke en verrotte bas splinter en skilfer af en val donker krake verskyn oral dooie bome is vaal en lelik ouderdom het ‘n manier mense dood te laat lyk plooie en grinnike alom wrede werklikheid vertel tog groei daar ook soms nuwe grasgroen takkies uit die dooie dorre stam dalk ‘n immergroen saad so […]

strate wolke en die see blou hemelruim daarbo berge op die ver horison wolke wat fluks verby ry mense wat op stoepe sit wat die sonnetjie indrink terwyl hul koffie inskink seevoëls se skor geroep meeue wat sweef en rol golwe met spierwit kop resies jaag na die sand wit water-skuim some wat dartelend gaan […]

die skaarste hasie met baie name soos doekvoet, pondhaas, boshaas, boesmans haas en vlei haas hy woon net in vlei gebiede van die karoo velde en verder suid sy voortplanting is anders as ‘n gewone haas met sy ronde wit ring om die oë en swart streep oor sy wang sy dieet van die sappige […]

toe was die balies vol vet gevul met halfgaar skaap bout en hompe bruin gebakte beesvleis water het uit ‘n stroompie of put gekom min het fonteine gehad, maar daar was daarvan helder fontein water sonder enige besoedeling vars groente het direk uit die tuin gekom ertjies, beet, aartappels, en pampoen niemand het geweet van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed