Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 40)

uit die kraal van my taal kruip daar woorde te voorskyn woorde, begrippe en musiek wat net in my wese hoort elke klank en toets wat in my taal speel uniek die vonkel of hartseer of vrees in jou stem nêrens anders op aarde niemand wyd of ver waardeer of verstaan innerlike wese soos een […]

elke dag is soos ‘n son dag party is net agter wolke verberg my duin lê soms soos ‘n dorre woestyn ander dae soos ‘n lewende water bioom vog sak daarop neer en verdwyn weer vetplante verskyn in blaartjies klein êrens klingel die kerk klokke oor krakerige luidspreker roep gelowiges saam om die son dag […]

waar die silwer soom die lyn tussen see en sand verdoesel en verdeel waar die golwe soms die sand wegkalwe in slote wegspoel en verwoes waar die kinders speel en heerlik met mekaar baljaar in vrolike ontspanning waar my duin oor alles uitkyk met die oë van ‘n uil daar waar alles gebeur ©Teárlach

GEESTESVERSTEURING EN ONREGVERDIGHEID GEDURENDE INPERKING Gebeurtenisse wat lei tot nuutskeppings (Brons) Met die grendelstaat wat plaasvind en werkloosheid vir baie word daar orals dieper gedelwe in die menswees en psige na ‘n nuwe normaal. Hanlie Wessels, 54 jaar oud, beleef eerstehands die druk en impak – van onregverdigheid in die werksplek, van die inperking, van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed