Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 47)

tokkelend afgryslik klink die barbarese lied uit rouste verlede opgediep ritmies vervelige herhaling krap oor sinkplaat gril stinkende swetende lywe wat orgasties dans oeroue bewegings wat verlei verslaafde zombi-gesigte met verf strepe gekerf stoom trek uit klei vloer as skurwe ge-eelte voete drywend daaroor skuifel onder strepe gras vere en dooie diere kop ©Teárlach

al om en om die baan draf atlete en sommer dom al vinniger en haastiger kom hul met bomenslike krag stu hul teen wind tot laaste paar treë gebeur sonder asem van agter kom helena met ‘n swaai van arms alle konsentrasie op die wedren van haar lewe stomend pomp haar longe in teue van […]

oor my duin stap daar soms enkelinge met eie idees dikwels groepe wat laggend gesels meer dikwels niemand nie vir dae lank is dit stil so lê mense ook gedagtes bloot op sosiale media onbewus van goedertrou daar buite sluip ander wat in “goedertrou” leef hul floreer op goedertrou daar kry hul die meeste pret […]

“Vincit qui patitur” spikkel rooibosduif kyk vir my spikkelduif koo-koo vir my; en ek staar soos hy staar, namekaar-koo-koo, vir stralende warm son strale wat vir ‘n oomblik streelend ons enig soos twee verlorenes opsoek, opsoek na liefde in die stilte van die siel, wat ritzel in bruin verbluikte takke van winter waar die gisters […]

‘n lewensvlam word brandgesteek met eerste asemteug flou, flikkerend deur skadu’s omring voortdurend die wedloop tussen uurglas en lont met elke asemteug só terstond dreigend die stormwind van siekte of geweld meëdoenlose wedywer om voortydige blus maar, genade suurstof lig laat hoop telkens opvlam met wil om te veg gedryf deur oorlewingsdrang met uurglas se […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed