Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 62)

kinder oë is rustig, vol van onbewuste wysheid wat die lewe sonder skerms ervaar. ouer oë robot flits in doelgerigte woelinge wat agter donker brille staar. wyse oë vra wie stook vure van haat wat smart baar? alle oë vereenig wat rustig, flits en vra baar, staar en saam vaar.

staal pyp gly in sny olie tande ratte uit kepe geskep mikrons akkuraat. aan kragbron gekoppel draai kepe in kepe ontsluit newtons in vaart. kwaai kierie hand ruk staal pypie skop ratte in ń seer groef. gladde kragverwerker vervysel in die moment ongeduld verval in stilte.

my duin lê stil afgesaag van die strand soggens vroeg stap daar vlug-voetend mense verby later word dit weer stil die see is bekommerd met onweer op pad my siel vat nie grond dit vibreer onder uit blou lug met wit wolke wat soms vere uitskud en die aarde benat agter dit alles lê die […]

in ‘n saal by queen vic binne die goudstad by die maanlig skuins deur ‘n ruit kom ‘n snik uit ‘n kot deur die stilte wat ‘n tiet soek om aan vas te byt die bouer het aandeel toe hy ‘n steen kom lê in die oudste van die lorie-oom se buik dis iets wat […]

Dans van die Harlekyn Simon vee liggies oor sy voorhoof. Hy swets toe die gesigverf op sy hande beland. Stadig maar seker neem die blou traandruppel vorm aan op sy gesig. Hy skuif die punthoed oor sy gladgevryfde hare en loop spieël toe. Dooie oë staar terug na hom. “Hoe lank nog Here? Hierdie maskerade […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed