Jongste aktiwiteit:

2021(Bladsy 87)

– segregasie vanself selfs op my duin is daar “pecking order” van soort groter seevoëls stoot kleiner soorte eenkant om eerste te eet soort bly by soort en verbaster nooit nog nooit ‘n kraai gesien wat met meeu as vrou oor die see sweef of in palms kraak so draai my gedagtes by diep segregasie […]

– vanoggend is die sein helder behoorlik asof die duine oorneem om my het mense met geweld kom stap die strand vol van hulle spore getrap iewers moes daar iets gebeur het wat almal opnuut laat besef het dat die lewe nooit verniet is en dat elke dag uniek is – ©Teárlach

– handevol sand gly deur my vingers sagte, los en klam sand skulpies krap effens en seediertjies skarrel – hierdie hande was vol eelte gewees toe jongman spiere was vragte sand en klip gelaai en gegooi huis gebou – die Woord lê sag hande wat respek ken waarde gebring deur vlyt gebare deur gedagtes geskep […]

– wanneer donker neerdaal en sonstrale begin verdwaal verskyn skimgesigte oor my duin figure wat dansend aanlê by duister tussen gedruis van golwe en wind laaste meeue se aand geluide oppad na hul slaap plekke wilde eend se geronk oulaas trots pronk dan begin lewe naglewe van uile en muise kiewiet se klanke van geskarrelde […]

Waar lê jou hoop? Dikwels hoor jy: “Ek het ʼn verwagting dat my dogter ʼn bekende model sal word” of “Die resultate het nie aan my oorspronklike verwagting voldoen nie”. Waar lê die oorsprong van die woord: verwagting? Die Latynse woord: exspectatum word vertaal as “beskou” of “gesien” – die hoop, illusie of droom wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed