Jongste aktiwiteit:

2022(Bladsy 12)

Vandag is elke greintjie energie my uitsgesuig soos die laaste teug uit die versteekte kondensmelkblik; dit het my net nog meer lam gemaak. My aksies is soos die van Flash, die sloth In Zootopia nie eers Nescafe strong is vandag sterk genoeg nie en lê more nog soos Kilamajaro en wag voor daar ‘n oomblik […]

deur
vir Gedigte

wit vlag hou my vas hoor die oorgeelied my hart is die slagveld van ons oorlog waarin liefde ammunisie vir kanonne is wat met woorde kraters skiet my lief wees enkel stil hou jou oor lig donsveerlig teen die witvlagklop van my hart wees verseker weet hoe lief ek jou het ©VonVillon marlenab

hulle is vry die koninkryk strek so vêr die oog kan sien groot wilgers is kastele monumente ter ere van ewige jeug van vir ewig lewe verdedig met klei en lat van dapper trapfietsridders van die tot-sononder-orde hulle is vry oorwinnaars van oorloë teen hersenlandmonsters op drake met vuur vanuit verbeeldingsberge teen donker gediertes vanuit […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed