Jongste aktiwiteit:

2022(Bladsy 86)

– seestrome neem my weg oor blou deinende golwe – skryf ek mense-engele tale niemand sal my hart besit oor berge en dale sweef ek eensame mymering van lig – woorde stroom oor walle oor duine en droë riviere – waar hulp vandaan kom is daar Lig en nie duister slegs sinne vol beloftes wat […]

deur township rook goue hoofweg** lawaai in verroeste draad toegedraai op geen spoor staan trein trokke vir oor bly stasie party in kaal hoëveld gordyn venster trokke vir wegkruip ontspanning in die maplotter*** plek joligheid styg uit charcoal braaie gemarineerde rib met Original America Sauce een een skakel geroeste trokke in ń staande vakansie trein […]

Ek sien die seer wat deur jou oë praat agter daai glimlag diep weg gesteek. Ek hoor die pyn agter die grappies wat breek in jou stem as jy praat. Ek voel jou trane wat vloei oor jou hart waar niemand kan sien deur die venster van jou siel. Ek ruik die angs waarmee jy […]

deur
vir Gedigte

Dis asblik dag ek loop vir die derde keer om nog ’n swart sak vol leë melk boksies chips papiere en ’n half geëete toebroodjie uit te gooi toe ek hom daar sien die sakke versigtig deursoek vir ietsie wat nog eetbaar is en hy die laaste druppel sap uit die boksie teug terwyl hy […]

deur
vir Gedigte

– vermaerde ou man hang jy die adder nog by sy stert herken jy die voël nog deur sy kwert rittel en kraak jou rammelkas van ribbes wat verdroog in aardse woestyn winde vergeel jou gebit tot los geel pilare waar is jou einde dan voorspel sal jy dalk sien poorte van hel of gaan […]

– branders stroop seegras stronke en werp dit uit op strande om te vrot saam met storm winde kom dit altyd uit storm winde in mense lewens doen dit ook wanneer mense swaar kry kom alles uit die mooi en standvastige geloof maar ook die groot twyfel – dink positief – sit die regte bril […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed