Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 7)

Blinkoog heimwee Druppels streep spoortjies oor my wange as my hart huil van verlange ek mis jou my glimlag kind my borrel babbel blinkoog kind jou laataand bel om my van alles en nog wat te vertel ek mis jou my glimlag kind my borrel babbel blinkoog kind jou vroeë oggend wakkermaakbedspring as jy warm […]

konflik stof die dorre amfiteater van die Auobrivier binne die ikoon van die son aksie-wolkie die arena vaal-witbruin stof spookasem die wind Blouwildebeeste haka die stilte van die middag soos rugbyvoorspelers in ‘n skrum koppe stamp horings swaai gevaarlik skowwe skuur-snork pote plof-plof die swakste blaas die aftog oorwinnaar kreet die Kgalagadi-haka ——-ooo000ooo——- (©Pieter Mostert)

Dankie Koor: Staan op Lig jou kop op Vanoggend moet jy dankie sê Dankie dat jy wakker geword het Dankie dat jy opgelet het Dat die son weer skyn En die nag verdwyn. Koor: Staan op Lig jou kop op Vanoggend moet jy dankie sê Dankie dat jy kan hoor En jou hoop nie verloor […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed